Tuis

 

Podcast

Laai gerus ons preke ook as 'n podcast af.

Ons gebruik PODBEAN en is beskikbaar as 'n app vir jou Apple of Android slimfoon.

 

Kospakkie Projek

Voor in die ingangs portaal is 'n houer waarin onbederfbare kos geplaas kan word.

Kom ons se├źn ook so ons medigelowiges wat hulp nodig het.

 

Brei Blokkies

Kom help om 1, of as jy wil meer as 1 te brei. Steek jou naam en kontak nommer vas op net een blokkie en gooi in die blokkiesboks in die voorportaal van die kerk. Jou naam word opgeskryf in 'n boek en jy word deel van die projek! Dit gaan groot pret en terapie wees en dit sal nie baie van jou tyd vat nie.
Onthou jy is kosbaar en waardevol!
Dankie vir jou samewerking!
Liefde Elsie 0835866246 0118131478

Blokkie Patroon:
Stel 30 st op met nr9 naalde met DK wol (enige kleur)
Brei 54 rye en einig af (14X15 cm)

N.S. Vra ook ander mense buite die kerk om te help.

Nuwe idees is welkom. Klasse kan gegee word vir almal wat wil leer om te brei of hekel.

Deel die evangelie met ander!