Vorms

Hier kry jy al die vorms wat jy moontlik nodig sal kry in ons gemeente.

Voltooide vorms kan per epos na kantoor@www.ngbrenthurst.co.za gestuur word, of ingehandig word by die kerk kantoor op Dinsdag - Donderdag 08:30 tot 11:00.

"Adobe Reader" word benodig om "PDF" vorms te lees. Die nuutste weergawe kan hier afgelaai word:

get_adobe_acrobat_reader_dc_web_button_158x39-fw

Deel die evangelie met ander!