Media

Kyk na ons Facebook muur.

Facebook API veranderings - 4 April 2018
Opgedateer 14 Junie 2018

As gevolg van 'n paar skielike veranderinge wat Facebook in April 2018 aangebring het, is ons Facebook groep nie meer beskikbaar op die website nie. Ons vra om verskoning vir enige frustrasie of ongerief wat dit veroorsaak het. Ongelukkig het Facebook geen waarskuwing gegee dat hierdie veranderinge in werking sal tree nie, en dit affekteer alle Facebook groepe.

Kyk na 'n paar van ons lofprysings en aanbiddings videos

Deel die evangelie met ander!